Wees Gegroet Maria Gebed 15/07/202427/01/2024 by SANOL Wees gegroet, Maria, vol genade, die Here is met u. Geseēn is u onder die vroue en geseēn is Jesus die vrug van u skoot. Heilige Maria, Moeder van God, bid vir ons sondaars, nou en in die uur van ons dood. Amen.