Winning the heart and soul of South Africa for Mary by spreading the Fatima Message

Winning the heart and soul of South Africa for Mary by spreading the Fatima Message

Tumelo ya Baapostola / Apostles Creed (Sepedi)

Ke dumela go Modimo, Tate, Ramaatla ka moka,

Mohlodi wa legodimo le lefase.

Le go Jesu Kriste, Morwa wa gagwe, a nnoši, Morena wa rena, e a amogetšwego ka Moya Mokgethwa, a belegwa ke Maria, Kgarebe.

A tshwenywa ka fase ga Pontsio Pilato, a bapolwa sefapong, a hwa, a bolokwa lebitleng.

A fologela go baletela phološo, a tsoga bahung ka letšatši la boraro.

A rotogela legodimong.

O dutše ka letsogong le letona la Modimo Tate yo maatla ka moka

Go tlogela fao o tlo tla go ahlola ba ba phelago le ba ba hwilego.

Ke dumela go Moya wo Mokgethwa,

Kereke ye kgethwa ye Katolike,

Kopano ya ba bakgethwa, tshwarelo ya dibe, tsogo ya bahu,

le bophelo bjo bo sa felego. Amen .

Die Apostoliese Geloofsbeleidenis

Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van die hemel en die aarde.
En in Jesus Christus, sy eniggebore Seun, ons Here;
wat ontvang is van die heilige Gees, gebore is uit die maagd Maria;
wat gely het onder Pontius Pilatus, gekruisig is, gesterf het en begrawe is en ter helle
neergedaal het;
wat op die derde dag weer opgestaan het uit die dode;
wat opgevaar het na die hemel en sit aan die regterhand van God, die
almagtige Vader, van waar Hy sal kom om te oordeel die wat nog lewe en die wat reeds gesterf het.
Ek glo in die heilige Gees. Ek glo aan ‘n
heilige, algemene, Katolieke kerk, die gemeenskap van die heiliges; die
vergewing van sondes; die opstanding van die vlees en ‘n ewige lewe.

Credo / Apostles’ Creed (Latin)

Credo in Deum  Patrem omnipotentem, Creatorem caeli et terrae. Et in Jesum Christum, Filium eius unicum.  Dominum nostrum, qui conceptus est de Spiritu Sancto, natus ex Maria Virgine, passus sub Pontio Pilato, crucifixus, mortuus, et sepultus; descendit ad inferos; tertia die resurrexit a mortuis, ascendit ad caelos, sedet ad dexteram Dei Patris omnipotentis; inde venturus est judicare vivos et mortuos. Credo in Spiritum Sanctum, sanctam Ecclesiam Catholicam, sanctorum communionem, remissionem peccatorum, carnis resurrectionem, vitam aeternam. Amen.